Last Message
13 hours, 28 minutes
 ago
  • Mr-T : @Lion4ever, correct, he might have played about 4 or 5 games for the Lions in the S15 last year, but he is a Puma. Damm reporters, Tsk!!
  • Lion4ever : I wish some sites get their fact right. Marius Coetzer is on loan to the Stormpies. Rugby365 claims he is a Lion, but is actually a Puma.
  • Hoekvlag : Miskien kom Franco tog terug?
  • Hoekvlag : «link»
  • Hoekvlag : Na bewering het Sharks kaptein Keegan Daniels gal gebraak oor te veel Afrikaners in die Shark span. As dit so is - het hy blykbaar niks uit die Luke Watson saga geleer nie.
  • Jens : Busse na die finaal «link»
  • Mr-T : Well done Lions. Nou vir die Pumas in die finaal.
  • Jens : Rustyd telling Leeus 18 WP 14
  • Mr-T : Willie Britz is in for Kriel, Annandale takes Britz's place on the bench. Jacques v Rooyen takes over from Julian Redelinghuys, with Van Zyl Botha, slotting in on the bench for v Rooyen.
  • Jens : «link»
  • Jens : Die Leeus se titelborg, MTN, gee tot Saterdagoggend gratis kaartjies by MTN-winkels in die volgende winkelsentrums weg: Eastgate, Wonderboom Junction, Menlynpark, Melrose Arch en Fourways. «link» .com/sport/2013- 05-09-ackers-het -juis-vir-di-een -beplan
  • Mr-T : Jip, nie goeie nuus nie. Wonder wie gaan nou ingebring word in die 22 tal in
  • Jens : Lyk my Jaco Kriel het onttrek met 'n kniebesering. Jammerte
  • spuddy : Hey Guys, I just won 4 tickets to the Vodacom Cup semi on Saturday (Parking ticket included) but afraid I am in Durban and I cant make the game. I dont want them to go to waste. If any of you are keen to have them then just drop me a email (anddyne@gmail.c om). You do however have to collect them from the Ellis Park reception between 8am and 4pm tomorrow. I hope someone is keen. ..
  • Jens : Advertensie, teikenmarkte, ens. Aveng Group wat die Kings borg se CEO is op die Sharks se raad en 'n Sharks ondersteuner, sy vrou en broers is Leeus ondersteuners maar business is business
  • Hoekvlag : «link»
  • Hoekvlag : Why would a Johannesburg based property company who surely gets most of their revenue from the Gauteng region want to associate themselves through sponsorship with the Sharks? Ok, Redefine (a property company) is already sponsoring the Lions...but surely, what about the Bulls?
  • Mr-T : Lekker Jens....Hahahaha ha
  • Jens : Kings Park kry 'n nuwe naamborg maar hulle gaan dit Ellis Park by the Sea noem want die Sharks games trek nou minder toeskouers per game as wat die Leeus in 2011 en 2012 getrek het. :)
  • Vibes : Die reel se:
  • Mr-T : Sal 'n Leeus / OP final like, (niks teen die Pumas nie), maar net om hulle te wen en en dan hul S15 span te se...Come back for more!!!
  • Jens : Soos ek dit het is die semi's op die Noord span se veld en die finaal op die Suid span s'n. As WP of OP wen is die finaal op hulle veld, as die Leeus en Pumas wen is dit in Nelspruit (bo ons op die log)
  • Mr-T : Dont know the rules, as SARFU seems to change it every year. Maybe because WP had a Home-semi last year??
  • Kingpaul : Hoe verstaan jy dit? Lions het 4de ge-eindig in hul liga en WP eindig 2de in hul liga, maar Semi is in die cokeblik?? Maar dan weer, Lions het seker die hekinkomste meer nodig as die WP:)
  • Mr-T : @Vibes, hy kan kwaad wees net soveel as wat hy wil, kyk hoe worry ons!
  • Vibes : WP coach John Dobson kwaat hulle moet in Joburg kom speel......
  • Vibes : «link»
  • Vibes : Sal Callie nou terug kom Leeus toe?
  • Hoekvlag : Die Aussie spanne tel definitief spoed op want die manne speel vir Wallaby truie teen die Britse Leeus. Dit gaan moeilik wees om 2 SA spanne in Top-6 te eindig. Nie onmoontlik nie maar moeilik. Maar nog een verloor dan voel ek die Sharks & Stormers kan maar gerus hul leen spelers vir ons terug stuur. Dan is dit sekerlik neusie verby vir die Super Rugby seisoen.
  • Tinus : Sjoe maar die "Kings" se onderrok hang sleg uit vanaand......... !!!!!!
  • Jens : Match review from Sharks Rugby - «link»
  • Mr-T : Ek wil dankie aan die werk se, wat seker maak ek het internet en dat ek besig kon lyk duer die game!!, LoL
  • Jens : Dankie vir die scores!
  • Mr-T : Cheers ED, geniet, praat weer
  • Ed_the_Lion : Nou gaan ek mos lekker werk. Lekker naweek my Leeus vriende
  • Ed_the_Lion : Behalwe as dit by ouderdom kom
  • Ed_the_Lion : 40 klink net soveel beter as 30
  • Mr-T : ag wat is 7 punte nou, ons het gewen, lol
  • Ed_the_Lion : Moes nooit getwyfel het nie
  • Ed_the_Lion : Jy is korrek lyk dit my
  • Ed_the_Lion : Oi, ek sien op Twitter almal sê 35-25
  • Mr-T : Nee, daar was nog 'n drie gedruk teen die einde (dis hoe ek die info deurkry)
  • Ed_the_Lion : So moet 'n naweek mos begin!!!
  • Ed_the_Lion : Was dit nie 35-25 nie Mr-T?
  • Jens : GEluk Leeus!
  • Jens : Mooi so!!
  • Mr-T : Leeus 42-25 Sharks, Eind telling!!
  • Mr-T : Wys mens net!!
  • Ed_the_Lion : Yes, was mos daar gewees. Het so uur voor dit gebeur het besluit om te waai want ek het honger geraak.
  • Mr-T : Dis great, dis super k@k gewees daai dinge in Boston
  • Ed_the_Lion : Ons het gewen!!!!!!
  • Ed_the_Lion : Sien jy is weer so bedrywig. Like dit kwaai. Ek moet bietjie meer begin doen maar werk is rof op die oomblik. Dinge hier gaan goed. Winter is nou verby en die bikinis begin nou weer uit die kaste uit te kom. :D
  • Mr-T : Ek is mos maar stil ED, was lank minder bedrywig hier, maar deesdae is ek weer op my pos. Hoe lyk dinge in die US of A?
  • Ed_the_Lion : Mr-T...!!! Hoe gaan dit maat?
  • Mr-T : Goodday ED!!
  • Ed_the_Lion : jo jo jo
  • Jens : Omtrent 5 minute
  • Ed_the_Lion : Sorry mirrag beliebers
  • Ed_the_Lion : Hoeveel tyd is oor?
  • Mr-T : 35-25 for the Lions
  • Mr-T : Way to many
  • Jens : Giving away too many penalties
  • Mr-T : 32-25 for Lions
  • Mr-T : About 17min left, still the same scoreline
  • Jens : Dankie MrT. Nou maak my computer 'n geluid as die score verander
  • Mr-T : 32-22 vir die Leeus. (jens die is net vir jou), Lol
  • Mr-T : French Baabaa's game and Montpellier game is cancelled according to some info.
  • Mr-T : Only 3 names in the Guppies XV that we will have to watch!
  • Jens : The Sharks XV: 15. Jaco van Tonder, 14. Kotaro Matsushima, 13. Marius Joubert (Capt), 12. Heimar Williams, 11. Sizo Maseko, 10. Fred Zeilinga, 9. Hanco Venter, 8. Ryan Kankowski, 7. Willem Alberts, 6. Brynard Stander, 5. Peet Marais, 4. Jandre Marais, 3. Nicolaas van Dyk, 2. Monde Hadebe, 1. Robbie Harris Replacements: 16. Franco Marais, 17. Simon Kerrod, 18. Francois Kleinhans, 19. Khaya Majola, 20. Stefan Ungerer, 21. Tyler Fisher, 22. Gouws Prinsloo
  • Mr-T : The game against AGEN, has been cancelled.
  • Jens : «link»
  • Jens : 15 Chryzander Botha, 14 Deon Helberg, 13 Deon van Rensburg, 12 Alwyn Hollenbach, 11 Anthony Volmink, 10 Marnitz Boshoff, 9 Michael Bondesio, 8 Warren Whiteley (c), 7 Warwick Tecklenburg, 6 Jaco Kriel, 5 Hugo Kloppers, 4 Hendrik Roodt, 3 Julian Redelinghuys, 2 Robbie Coetzee, 1 Ruan Dreyer. Reserwes: 16 Francois du Toit, 17 Jacques van Rooyen, 18 JJ Breet, 19 Willie Britz, 20 Ross Cronjé, 21 Dylan des Fountain, 22 Lionel Cronjé.
  • Jens : Leeus vs Sharks:
  • Jens : «link»
  • Jens : Franco Mostert is out for the rest of the year. Get well, Franco «link» ugby.com/pages/D efault.asp?More= +-+28+April+2013 &FeatureID=20701 &SectionID=33
  • Mr-T : 161-3 - FULL Time
  • Mr-T : 161-3, 3min left
  • Mr-T : 154-3, 6min left
  • Mr-T : AS, ons alles verdoel het, was ons reeds verby die Pumas se score
  • Mr-T : 147-3, 7min remaining
  • Jens : Nou moet die ouens dit rustig vat. Ek het hulle net vir 136 op Superbru
  • Mr-T : 135-3, 12min left
  • Mr-T : 128-3, Volmink got nr 7
  • Mr-T : 121-3, Volmink got his 6th try
  • Mr-T : 114-3, and still 20min to go!!
  • Mr-T : en om te dink, ons het teen die Griffons gaan staan en verloor
  • Mr-T : Tony Jantjies het die kakste haarstyl OOIT. LoL
  • Jens : Bloubulle 80 - 3 Griffons
  • Mr-T : 107-3
  • Mr-T : 5 tries to Volmink so far
  • Jens : 7 doelskoppe al gemis
  • Mr-T : 100-3, after 10min
  • Mr-T : 93-3, after 9min in 2nd half
  • Mr-T : So net Guy skop, hoekom gee hulle nie vir Lionel 'n go nie?
  • Mr-T : Ek kom so agter, kon alreeds 90+ gehad het
  • Jens : Ons mis te veel vervyfskoppe
  • Mr-T : 84-3, after 5min in the 2nd half
  • Jens : Halftyd 76-3
  • Mr-T : @Jens, jy is reg, ons hoef net te wen met 'n bonuspunt.
  • Jens : Die Leeus kort net 'n bonuspuntwen vandag om 4de te eindig. Ons het die Luiperds in ons poelwedstryd gewen dus as ons gelyk op punte eindig is ons bo hulle.

You don't have sufficient rights to participate to this chat

Archive

 

August 2012
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

It starts

I came across this picture on Facebook on the profile of one of our regulars, Rooibont. I think this pretty much sums up what most Lions Supporters are feeling.

So, who voted for us?

With the shock that the Lions have been kicked out of SupeRugby still sinking in, the question now being asked is who voted for us and who voted against us.

[...]