Last Message
2 days, 19 hours
 ago
  • Ed_the_Lion : Gedink die wiskunde met log in het vir Joggie en Duke weggehou :)
  • Ed_the_Lion : Hello Joggie, Duke en Simba
  • Lion4ever : Going to be god for us Lions.
  • Simba : Keeping up. Looking to an entertaining 2015.
  • Lion4ever : Well and u Simba?
  • Simba : Hallo L4E! Jip been here some time with yourself and others! R u well? d
  • Lion4ever : Joggie, Duke and Simba. Blast from the past.
  • Simba : Ek sien hier is nog bekendes hier. Waars ED en Mr T en Willa En Zibbie en en en?
  • Simba : Ek sien julle 2 stoutgatte is weer terug! Duke jy is mos 'n Stormer en Joggie 'n Shark. Wat soek julle hier by die magtige Leeus? 'n vliegtuig kaartjie op Emirates na Dubai toe? Nee manne - dis net vir opregte Leeu Supporters! Julle moet swem!
  • Joggie : Ek moet gaan, my Ma is hier om my te kom haal, chat later Leeus!
  • Joggie : My Pa gaan my baie hard slaan dink ekke
  • Duke : leka aand ons gaan die sevens kyk more in lanseria!!!!!!!! !!!! glo n meneer van n rugby veld da!!!!!!!
  • Duke : nee ek joke ek sal hom vir jou leen as jy wil
  • Duke : drank geld?
  • Duke : ek gaan maar die ps4 wat my pa gekoop het verkoop voor hy uitvind ek het dit nie gemaak nie
  • Joggie : O
  • Duke : nee ons skool is agter die tyd
  • Duke : ek dink ek het problems hoor.daai slaag syfer van 20% is moeiliker as wat mense maak
  • Joggie : Het jy nog nie jou uitslae gekry nie?
  • Joggie : En jy?
  • Joggie : Ek se jou. Ek het dit gemaak met n balhaar!
  • Duke : ek hoop ek kom deur
  • Duke : hoe het jy gedoen in jou mariek eksamen vriend?bliksem dit was tuff!!!!!!!!
  • Joggie : Ek hoor handsome kom ook nou weer terug
  • Joggie : Hahahaha
  • Duke : ja en ligtoring ook van scampies blues! daai chinese club in malvern
  • Joggie : Genuine?
  • Duke : ek onthou net sy skoon wit broekie
  • Duke : lyk my ons is nou diep in die dinges ,ek lees dat slang van greunen ook opad is na ons toe
  • Joggie : Nee want onthou jy nie 50 jaar terug toe Naas die beker vir hulle gewen het nie?
  • Joggie : Hulle is ja!
  • Duke : laaste 50 jaar?dis seker net 2 minute
  • Joggie : Legend!
  • Duke : ek dink john mitchelle is die beste keuse vir ons,ons het goed gedoen saam hom en jy weet dat nz ouens baie beter is as ons
  • Joggie : Johan
  • Joggie : Hy moes vining ry, hulle wys die laaste 50 jaar se Blou Bul highlights op Supersport
  • Duke : isit
  • Duke : hy gaan goed doen by daai club hoor,as hy kan doen wat hy met ons gedoen het ,jho jho
  • Joggie : Oom Simba stuur groete
  • Duke : johan !!!!!!!!!!!!!!!! !!
  • Duke : wat ?
  • Joggie : Wie?
  • Joggie : Duke
  • Duke : hy moerse nice ou
  • Joggie : Oom Simba - Blou Bul; Zibbie - WP,
  • Duke : ek wens hom alle sterkte toe
  • Joggie : Ek dink ook so!
  • Duke : ek hoor johan het toe geteken vir daai japanese club
  • Joggie : ?
  • Duke : ek vermoed 80% van almal hier skree vir n ander span
  • Joggie : Blou Bul Grootjie!
  • Duke : sien ware kleure kom uit baba
  • Joggie : Ja, noudat die blou bulle nie meer feature nie, is hy nooit hierso nie...
  • Duke : blou bul grootjie
  • Joggie : Ek dink hy is al Oupa grootjie
  • Duke : hy darem baie stil van die blou bulle nie eers gekwalifiseer het die jaar nie ne
  • Joggie : As hy weer terug kom, sal ek die Sharks begin support!
  • Duke : wa is simba in die lewe
  • Joggie : Hahahaha
  • Duke : en nou het ons ook die geld om vir earl rose wee te lok
  • Duke : wel dit verbaas my nie ,want as tapa kan blaas dan kan hulle gerus
  • Joggie : Het jy gehoor Johan Styger het ook geteken?
  • Joggie : Ons het nou geld papa, ons kan nou daai ouens bekostig!
  • Joggie : Hy en Adrian Jacobs
  • Duke : seker besig met sy training
  • Joggie : Ek het ook so iets gehoor..
  • Joggie : Waar is Oom Ed? Doen hy nogsteeds kickboxing?
  • Duke : is dit waar van gobani bobo.dat hy terug kom??????of nie
  • Joggie : 100%
  • Duke : wel met conrad jantjies wat terug kom is dit moontlik
  • Joggie : Ons gaan volgende jaar die wereld beker wen!
  • Duke : o sorry die is lions site ,ek dog dis die sharks een?
  • Joggie : Nee!!!
  • Duke : ons is kak
  • Joggie : Jip, ek's nou oud.
  • Joggie : Hoekom nie?
  • Duke : oupa???miff
  • Duke : kan nie glo emirates sponsor ons nie
  • Joggie : Het jy gehoor ek het Oupa geword?
  • Joggie : Ek ook.
  • Duke : goed en jy
  • Duke : dink ek was 15 jaar laas op die site
  • Joggie : Hoe gaan dit Mnr?
  • Joggie : Dukkiee!
  • Duke : sies jy praat lelik.
  • Joggie : En daai ou gat Oom Simba?
  • Joggie : En daai Langat Duke?
  • Joggie : Waars daai dikgat Zibbie?
  • Joggie : Ed!!!
  • Joggie : T!!
  • Lion4ever : See Ross has been called up to the Springbok Squad for the last test against Wales.
  • Mr-T : Hard luck boys!
  • Mr-T : Just saw a tweet that Kwagga will be on the bench, and not v Rooyen
  • Mr-T : Bring it home Boys!!!
  • Ed_the_Lion : «link»
  • Mr-T : WoW, what a game, what a score. Never thought the margin will be this big....
  • LV : jacques 01 - not sure and I haven't had any luck yet in finding out.
  • jacques 01 : Hi. They said that they are going to auction the jerseys> does anyone one know where and when and will we be able to bee on these? Thanks
  • Baylion : The Lions side to take on the Sharks in Durban on Friday evening at 19:10 sees Marnitz Boshoff back at Flyhalf, the team is: Lions: 15 Andries Coetzee, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe (captain), 12 Nicolaas Hanekom, 11 Courtnall Skosan, 10 Marnitz Boshoff, 9 Ross Cronje, 8 Willie Britz, 7 Warwick Tecklenburg, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Martin Muller, 3 Ruan Dreyer, 2 Robbie Coetzee, 1 Schalk van der Merwe. Replacements: 16 Akker van der Merwe, 17 Julian Redelinghuys, 18 Jacques van Ro
  • Baylion : FULL TIME: Xerox Golden Lions down Steval Pumas 29-15 at Ellis Park. They secured a bonus point in the process.

You don't have sufficient rights to participate to this chat

Archive

August 2012
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Lions Team for Bulls Warmup – JC Named as Captain

The MTN Golden Lions will be playing the Vodacom Bulls on Friday at 7pm. Although the media release did not confirm this, I believe that the match will be played at Wits.

[...]