Willemse signs for Bulls

It has been reported that young Lions lock, Paul Willemse has signed with the Bulls and will be joining them at the end of the season.

Willemse has been one of the shining lights in a season, where almost everything else has been a complete disaster.

He made his debut for the Lions against the Cheetahs and made his mark by smashing Ashley Johnson to the ground twice, and was also in sublime form for the Baby Boks in the Junior World Cup.

If the Lions continue to lose quality youngsters, it will seriously hamper the development for the future of the union. With all the nonsense going on and the uncertainty of next season, one cannot blame an exceptionally talented young player for signing with a union that has a history of developing players into Springboks.

Good luck Paul. Looking forward to seeing you in the senior Green and Gold side in the near future.

25 comments to Willemse signs for Bulls

  • Rooibont

    Niemand sien meer kans om vir die GLRU gedoente te speel nie ! Ontbind en kry klaar !!! Ek het so uitgesien om Paul en die die ander Leeu Bokkies in die toekoms vir die wit en rooi te sien speel ! Dit is een sirkus na die ander !

  • Lion86

    Good luck to him, wish him the best. Really sad to see. Cant blame him, with the future for the lions players looking so uncertain, more will leave. This has nothing to do with loyalty, the players need to look at their own interest first.

    Thank you Saru for screwing us. That said Saru didnt put us at the bottom of the log. Our own fault as well.

  • mufasa62

    This is very sad, i was looking forward to see him play for us in the Currie Cup, but i guess that is how it goes in rugby. It seems clear that the Blue Bulls rugby union is a much richer union than The Lions and it was always the other way around.

    Although this is a sad state of affairs for us lions rugby union and things made even worst by the news of the John Mitchell’s incident with the players, we must still not give up hope because i am still very positive that all this can be turned around.

    I think all of us knows that Kevin De klerk will have a daunting task to turn this ship in troubled water around.

    MY EERSTE DEEL WAS NOU ENGELS DIE VOLGENDE IS NOU AFRIKAANS.

    Hier is ‘n baie interesante berig in vanoggend se beeld. Lees berig hier : http://www.beeld.com/Sport/Rugby/Cheeky-se-aikona-20120626

    Gerugte wil dit he dat SARU glo die KINGS wil betaal om nog ‘n jaar nie supper rugby te speel nie sodat die Lions nog kan speel.

    Dit lyk my meneer Watson raak nou sommer heel van sy fokken trolie af met sy nou siekelike demands dat die OP-Kings glo regstreeks tot volgende jaar se Premier-afdeling van die Curriebeker-reeks toegelaat word. Verder wil die Kings glo ook he dat hulle die volgende vier jaar van die Springbokke se toetswedstryde teen Australië en Nieu-Seeland gewaarborg word en word daar word glo ook geëis dat die Kings se deelname aan Super-rugby vir drie jaar verskans moet word.

    Kan julle die kak glo!!! Ek weet nie meer so mooi nie. As SARU gaan toegee aan hierdie demands is hulle regtig spinless en sal ek geen vertroue meer he in hulle nie

    Maar nouja ons sal seker moet wag en sien wat gebeur.

  • Lion4ever

    Big loss if this is true. Would have loved to have seem him and Ruan Botha form a devastating partnership for the Lions.

    I just wish SARU would make the announcement 1 way or the other. Get rid of the uncertainty.

  • mjoubert82

    Any news about the team for sat…

  • Team is being announced tomorrow at 11:00:

  • bdb

    Manne, dit is nog net gerugte, soos met Pollard, so ons sal nog sien.

    Maar ja, “Maak die Leeus almal Bulle!” ;-)

    Hoop om Taute ook te sien by die Bulle, sal graag die volgende bul agterlyn wil sien in die toekoms:

    Hougaard, Pollard, Basson, Jan die BosveldBul, WS Smith, JJE en Taute.
    (dalk Jano op skrummie met Hougaard op vleuel?)

    Maar, gee nie om waar hul vandaan kom nie, solank hul net in blou speel !

  • Lion86

    Daai sal n baie goeie backline wees,BDB. Almal jonk en sal vir jare nog saam kan speel. Pollard lyk klaar na n ster, n baie goeie gebalanseerde loskakel.Maar ons sal vir Taute hou dankie.

  • emiel

    Will be a great pity. Was propably the most physical of a physical Baby Bok pack.

  • Zibbie

    ai … goeie eier .. en ook hoor ook Josh is opad Frankryk toe …

  • Moedelose Duke

    ek dink almal in die lions team ruik die ondergaan van n ou unie ,ek sou ook gespring het,al lankal,jammer maar dis waar ou pellie.ek wonder net wat gaan die ouens doen saterdag.dit sal seker net reg wees as ons verloor of hoe ???????gaan seker kak oor die een !!!

  • Hoeveel spelers wil die bulle op hulle boeke hê? Paul Willemse gaan die bench warm hou daar. Gatvol vir die Bulle wat al die talent koop en nie self ontwikkel nie. Hoop die cheetahs *** hulle op die naweek.

  • bdb

    Ed, sal vir Willemse as die tyd reg is, saam Flip speel en Juandre ‘n volgende Danie Rossouw maak. JP is nie te sleg nie, maar te wild en onbeheerd, dink Juandre sal ‘n skitterende rol so kan speel by die Bokke ook, slot en 7 flank.

    Daardie laaste sin het seer gemaak Ed, regtig, baie seer …

  • Nie kwaad vd Bulle nie.

    Kwaad vir die Leeus. As ons nie ons k@k kan uit sort en n wen kultuur broei nie, is dit ons eie donnerse skuld.

  • Hierdie is nie ‘n plek vir softies nie bdb. Om ‘n Leeu te wees en om hier te chat moet jy hare op jou tanne hê.
    Dis hoekom so min Kapenaars hier gesels. Hulle het nie tanne nie. :mrgreen:

  • bdb

    Ed, lol !

    Dit is hoekom hulle ook nooit ‘n rooikaart sal kry vir byt in die losskrum nie, dalk vir kielie met die gums ?

    Maar as ek jou kan troos, ten minste het julle span nog nooit in ‘n pienk trui gespeel nie, blikskottel dit het my amper beweeg om ‘n ander span te soek !

    Vyf weke se marteling om daarin vas te kyk, ek het later gevoel soos ‘n ballerina wat in Swan Lake vasgevang is vir altyd, soos daardie fliek ‘Groundhog Day’ = ‘Pienkhog Day’.

    En dan die ergste, toe verloor ons nog in daardie trui teen die Brokeback Mountains se 2de span.

    So julle manne moet nie te sleg voel nie, daar is erger dinge in rugby as om laaste op die log te lê en nie volgende jaar super15 te speel nie. :-(

  • bdb

    Snaakste een wat ek gelees het die week is die een daar op rugby365. ‘n Bul ondersteuner, ou Frikkie ! en ‘n WP ondersteuner is heeltyd aan mekaar en kyk wie kan die ander een die meeste kan beledig, natuurlik mekaar se spanne ook. Dit raak lekker warm en nie lank nie is pienk en gay ook op die tafel, erger as ‘n Wimbledon finaal, oor en weer, oor en weer …

    Hak ou Frikkie af:

    “Met die Stormers/WP se ontgroening word die spelers gedwing om ‘n meisie te soen!”

    Classic !

    Game, set and match.

  • Blesbeer

    Ek hoor ook die Stormers skrum sit goeie werk in die laaste 3 weke… Glo net 2 vasskoppe verloor teen die skrum-masjien!

  • Blesbeer

    Gehoor dat Mitch se groot “tantrum” gekom het, toe hy die fluitjie blaas by die oefening en se: “take ur positions”… Toe gaayt staan die manne onder die pale…

  • Blesbeer

    Saam die pienk truie, gaan loftus nou n nuwe sponsor kry… “New freedom”… Gaan nou Loftus Stadi-pon wees…met die leuse “welcome to our pad”… Lil’let’s the best team win!!

  • Blesbeer

    Net een brokkie inligting manne… Ek hoor baie oor die laaste paar maande dat die Lions die “worst super rugby team ever” is… Snaaks dat ons een van net 6 spaane is (en 2 SA spanne) wat die kompetisie al gewen het? Guess it means something to be a bride’s maid?

  • StefJo

    Aan wie ‘behoort’ die Unie in elke geval? Persoonlik dink ek die beste opsie sal wees om die GLRU n privaat maatskappy, soos n oorseese club te maak. Met die regte bestuur sal ons bo kan uitkom…
    Maar ja ek weet daar is baie faktore wat te wisselvallig is en die geval kan SARU ons nie uit’bail’ indien ons dit nie maak nie.

  • Darra

    Ek is bly vir Paul, selfs al is dit by die Bulls. Ek begin dink dat ons maar met hulle moet saam smelt… Ek weet net nie of hulle strukture sterk genoeg is vir al die kak wat ons saam vat nie

  • Rooibont

    O Donner Darra ons sal hul strukture binne ‘n seisoen vernietig ! Miskien is dit goed dan is hulle op ons vlak !

Leave a Reply