2012

21 December 2012 is supposedly the end of the world, or as some say, a Worldwide cataclysmic event that will bring end to life as we know it. 2012 is the end, but the end of a once mighty and proud Rugby union.

In my season Preview, I mentioned that SupeRugby 2012 would be the watershed season for the GLRU.

I believe – and it is with some sadness that I say this – that 2012 will be the last for the GLRU. The Lions have been absolutely shocking in SupeRugby, and even the most hardened Lions supporter must start agreeing that the Jo’burg side is just not good enough.

The Lions have had numerous coaches, numerous players, substantial cash injections, marketing campaigns, new and old supporters, yet, the Lions sit with a record of 15 from 81 matches, after the Cats project was called to a halt.

If all goes to plan, the Lions will not feature in SupeRugby 2013. I want to make it clear that I believe it’s not The Kings’ fault. There is only one entity to blame, and that is the GLRU. From Management, to the Coaches, to the Players.

Whether the Lions merge with another union, or whether the Lions have to sit out in 2013, I firmly believe that they have hit rock bottom, and there is no way the Lions will ever recover from this possible relegation. The Lions have at most 3 to 4 quality players in their squad, the rest all average. That is what the Lions have become, an Average union, driven by mediocrity and average decision making on and off the field.

By Miracles alone, the Lions have managed to keep head above water financially by getting Sponsors on board that were willing to pay quite a substantial amount to be associated with the “Pride of Jo’burg.”

Most of the Lions player’s contracts comes to an end within the next two seasons. I cannot for the life of me see how the Lions’ handful of quality players will recommit to stay in Johannesburg. The relegation fear will be there until such time that SANZAR changes the format of the most grueling and respected competition in the world. The Promotion and Relegation process will always see the Lions and Kings rotate positions until the format is changed to the “Super 16”.

We can expect a player exodus of the players we really don’t want to see leave, with the average ones remaining in Johannesburg, weakening the side even more. I can’t see MTN, Redefine or Discovery staying with the Lions once their Sponsorship contracts come to an end. I cannot see any substantial sponsor getting involved again, once the Lions are relegated. The Worst, is that even if the Lions aren’t relegated, we can expect the likes of Taute, Jantjies, Rhodes and Willemse leaving the Lions in search of the elusive Green and Gold.

Becoming a Springbok is probably one of the most difficult challenges in World Rugby, now imagine playing in a side that absolutely smacks of mediocrity against the best in the world.

This was the season the Lions could have affirmed their rejuvenation, or watched each-other die on and off the field. Unfortunately we saw the latter unfold before our eyes. The Once mighty Transvaal union died years ago, but the Lions’ class of 2012 will always be remembered for the year the inevitable happened. The year all hope for a new start died.

The Lions will fall away, disappear and become a minnow. The Currie Cup of 2011 will always be remembered as their last Hurrah. The Last and most deserving celebration for the most loyal Sports fans in the World.

29 comments to 2012

  • Dewaldt

    Mooi geskryf Willa. Dit maak ‘n mens sad maar dis die waarheid.Ek blame almal wat altyd gedink het jy kan n span van niks uit bou nie.Ons het niks versekering gehad om diepte te skep nie. Die world class spelers soos JF en WA het ons laat gaan soos niks. Nooit sterre gekoop nie.Nooit n span gebou om ervare Springbokke nie. Nooit gaan fish vir die ouens wat ons na die volgende level toe sou vat nie.Beserings sal altyd deel van die game wees en ons defend so maklik dit…maar ons was met ons ‘nuwe’ spelers selfs kakker as wat die Bulle ‘ddardie’ tyd was.Hoekom noem almal Jano n verraaier??Hy het jare gestick met iets wat hom n klein pay laat verdien het. Nou is hy amper klaar…Iemand wat al 50 toetse moes speel. Nog nie eenkeer rerig aan Sat se game gedink nie..JM se houding stink.Carlos smile permanent.Ackers is net bly om op die tv weer te wees.Kdk hardloop rond en cover almal se wickets. Dis n groot grap man.

  • Lions

    Ek weet ons speel k@k rugby maar sal maar bly hoop vir n wonderwerk anders het ek niks rugby volgende jaar nie. Ek glo daars iets anders fout by die unie ja baie spelers is avg maar as amal saam speel en vir mekaar sal amal above avg lyk.

  • Blesbeer

    Facebook news feed link by: Bryce Lawrence Petition to never ref a rugby game again

    ————————

    Bryce Lawrence Petition to never ref a rugby game again shared the following link and had this to say about it:

    Live Interview on Etv now. Kings are in the Superugby2013. Please people. Share this page with your friends on Facebook https://www.facebook.com/pages/Petition-to-keep-the-Lions-in-Superugby/385134454863332

    http://www.facebook.com/pages/Petition-to-keep-the-Lions-in-Superugby/385134454863332

    Like our page if you agree with our Petition to keep the Lions in Superugby

  • Blesbeer

    I know we deserve to be kicked out, play shocking rugby and we are negative but I will still so anything, albeit futile, to show my disapproval of such an event. Put ur name to the petition or forever hold ur peace…?

  • Kat

    Even more scary than us being relegated is us being allowed to continue in SupeRugby.

  • Kat

    Kevin and Ruben will fight to keep Lions in SupeRugby, but what if they succeed? What on earth will they be able to accomplish before 2013 to make us better? Without plenty new money coming in I just cannot see what can be changed to make substantial improvements. Surely no-one wants to live through another Lions SR disaster. Who will invest new money in this setup? Or do we have enough talent already to do fsr better in 2013 if allowed to play?

  • Kat

    Another one of my kak ideas:

    Let Lions and Kings each play 7 games in 2013 SR. Each play local teams once and split home game allocation. Tour games split. Money split.

    This will bring Kings into SR with much less pressure and will keep Lions going. No title contenders anyway.

  • Insomniac2011

    Money money money! Thats all we need. Ek sal Anton v Zyl, Schalc Brits, Pretorius vd waratahs, 1 van daai Fiji se 7′s selers vir wing. Ons stutte, lostrio, loskakel senters en full back is reg en kan compete met die beste spanne in my opinie.

  • Goofy

    Willa, like you said at the start of your article – 12 Dec 2012 is the end of the world.
    That means that nor the Lions or the Kings or any other team for that matter, wil play SuperRugby next year. LOL

  • mufasa62

    Willa ek dink jy skets die prentjie heeltemal te swartgallig, met alle respek. die ergste wat kan gebeur is dat ons vir een jaar net Vodacom en CC gaan speel. Daarna gaan ons die kings in elkgeval weer uithaal met ‘n relegasie wedstryd dis maar al

    Ek is seker Kevin sal alles doen in sy vermoee om ons beste manne te behou vir die een jaar, en as van ons manne dan wil weggaan dan sal dit nou maar so wees maar ek glo daar sal nog borge wees wat sal belangstel om ons unie weer te help opbou verseker Johannesburg is te groot om nie ‘n Super rugby franchise te he nie.

    Daar is altyd besigheidsmanne soos Altman Alers vir wie dit altyd ‘n uitdaging is om ‘n besigheid wat in die kak is weer opgehef te kry en weer 100% suksesvol te funksioneer glo my en wanneer ons ‘n afjaar het moet ons net seker maak ons kry ons huis in orde bv wen die VC en CC bekers en kies goeie jong talent wat wil speel en dit met ‘n passie doen voeg daarby dat hulle dit as ‘n span doen en ons het weer ‘n wenresep vir die toekoms ek is seker ons sal weer ‘n paar goeie borge kry wat geld sal instoot en dan moet ons net ‘n kern van goeie talent koop en die regte keuses maak. As die geld reg is sal enige goeie speler eerder by ons teken as by die kings.

    Miskien was hierdie nou maar nodig sodat ons unie die spelers en ons afrigtingspan nou eenmaal ‘n ordentlike les leer en daaruit ons foute regmaak en ‘n suksesvolle franchise word soos wat die Bulle dit omgedraai toe hulle in dieselfde posisie was. Hulle was egter ook gelukkig toe dit met hulle gebeur het want daar was nie sprake dat hulle uit super rugby geskop sou word nie as ek reg kan onthou nie en daar was ook nie ‘n dreigende swaard wat oor hulle gehang het dat ‘n ander span hulle plek sou vat nie.

    Maar dit alles in aggenome sorry Ou Willa die leeus rugby unie tot niet gaan never!!!! Opgee is nie ‘n opsie nie en toemaak ook nie ons sal survive!!! glo my en dis my siening!!! Alles gaan oor attitude gaan en daar moet Kevin en die res wat betrokke is nou maar net ‘n pertinente besluit neem en se hulle pak die bul by die horings en begin so gou as moontlik beplan en doen dit ordentlik sodra ons weet wat ons lot is.

    Om mee af te sluit As SARU sou besluit ons is uit tot einde 2013 dan sal hulle ons finansieel moet vergoed daarvoor daarvan is ek 100% oortuig want dit maak sin met verwysing na speller kontrakte en borge ens.

  • Mufasa, as jy weer lees se ek nie die Leeus gan toe maak nie.

    Ek se ons gan nou vir die laaste keer spelers verloor, en ons gan n tweede Puma unie word.

    En om te se ek skets dinge te swartgallig met n statistiek van 15/81?? Dit is swartgallig.

  • Moedelose Duke

    As ek my 2cent ook mag lig asb.ek hou van jou berig willa,ek het geweet die 2012 kak waarvan almal praat het n betekenis en nou het jy dit bewys,dankie.ek sien meeste mense se dat as die leeus uit is gaan hulle nie meer rugby kyk nie……kak man,ek het die hele seisoen nog net 1 wedstryd klaar gekyk en dit was teen die cheethas,die ander games was pateties kak,maar daar was baie games op wat flippen goed was,die stormers games is opwindend ,en voor iemand nou weer se word n stormer,ek dink hulle en die bulls speel flippen goed,en wat is nicer as hulle n nz of aus span opneuk .so aan die wat se hulle gaan nie weer rugby kyk as die leeus uit is ,wil ek se die rugby wat die leeus tans speel is NIE RUGBY NIE dis kak en ek nes julle weet ek dit ,so what as n hulle nou n game of 2 wen{wat is die kans} ons speel kak,is kak en ek dink nie al die geld in die wereld gaan ons uit die kak kry nie,ek gaan die naweek leka rugby kyk, nie die stront wat die leeus opdis nie maar regte opwindende rugby .daai link wat iemand op die site gesit het stem ek mee saam die lions gee nie om nie so ek sien nie hoekom ons so in ons broeke skuit oor goed wat ons nie kan verander nie.aan die gegin van ons stront was almal vol gebede,nou sien ek net hoe party ouens mekaar sleg se en niks gun nie,nie eers sy EIE OPINIE NIE,swak gents swak se ek.kan nie wag vir die rugby die naweek nie

  • mufasa62

    Willa jy verstaan verkeerd ou matter statestieke het niks uit te waai met wat ons nou gaan doen om ons unie te red nie en dis wat ek bedoel met jou swartgalligheid. Dit klink asof jy in jou artikel se ons unie gaan nou tot niet gaan en dat ons nooit weer op ons voete gaan kom om ooit weer suksesvol te word nie dis hoe ek dit verstaan. Help my dan reg as dit nie so is nie asb.

    Al wat ek net se is ons het twee keuses gee moed op en vergaan of bly posetief en survive, baie ander organisasies het al deur erger dinge survive en weer suksesvol,geword. Ek baklei nie dis maar net hoe ek voel en ek dink dit is ook hoe Kevin en die almal betrokke dit ook moet benader en daarvoor baklei ongeag wat SARU Besluit die keuse bly by ons of ons gaan le en of ons gaan baklei en nie Defeat aanvaar nie. Vir die wat dink ek lewe in ‘n droom wereld julle is welkom maar ek sal bly glo dinge gaan regkom!!! Lees bietjie hierdie volgende stuk dan sal die wat nie met my saamstem nie, verstaan wat ek bedoel:

    As jy volhard, sal jy seëvier:

    James Watt het twintig jaar geneem om die stoomenjin te vervolmaak. William Harvey het vir agt jaar gewerk om te bepaal hoe bloed deur die menslike liggaam sirkuleer, toe ‘n verdere vyf-en-twintig jaar geneem om die mediese węreld te oortuig. Die meeste van ons onderskat die tyd wat nodig is om iets blywends te bereik. Jy moet gewillig wees om te betaal. Die geheim agter elke deurbraak is om te volhard. Albert Gray sę: ‘Die gemene deler van elke sukses lę daarin om die gewoonte aan te leer om dinge te doen wat misluktes nie van hou om te doen nie.’ As jy telkens toegee aan jou buie, moet jy jou manier van dinge doen verander. Om dit te doen, moet jy vir jouself standaarde stel wat toerekenbaarheid vereis. Die gevolge daarvan om nie vol te hou nie, sal jou op jou tone hou soos niks anders nie. Kry jou nuwe standaarde in plek en werk daarvolgens. Dit sal jou op die regte koers dwing. Selfdissipline is ‘n kwaliteit wat alleenlik deur oefening verkry word. Suksesvolle mense het geleer om te doen wat nie van nature kom nie. Hulle was bereid om ongemak, afleidings en twyfel te verduur, en ten spyte daarvan te volhard. R. H. Macy, stigter van die Macy’s afdelingswinkels, het in vyf verskillende beroepe misluk – walvisjagter, kleinhandelaar, gouddelwer, aandelemakelaar, eiendomsmakelaar – voordat hy uiteindelik sukses behaal het. Toe hy gevra is wat hom deur al die mislukkings heen onderskraag het, was sy antwoord: ‘Doel en volharding.’ Dit is wat doeners onderskei van dromers! Dis waarom Paulus geskryf het: ‘Want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel..’

    Willa dit wat hierbo staan is wat ek bedoel met aanhou baklei vir dit waarin ons glo wat dit is al manier daar is geen ander nie.

    Of wat se die ou baie waar spreukwoord : “Winners don’t Quit and Quitters never win”

    Daar is nog ‘n baie waar spreukwoord wat se : “The road to success is always under construction”

  • canonharry

    Die fundementals le nie ve die leeus om onner die mat ingevee te word nie.
    Dis nie in SARU of Sanzar se belang om leeus uit te skop nie. die pie work kleiner en hulle sal geld verloor. In professionele sport is die op en af siklusse nodig, vra maar Manchester City en Cosmos plaaslik, beide kan/het liga gewen eerste keer in 50 jaar of so iets stupid.
    Leeus het geld, spelergetalle en support base, dis AL wat saakmaak in prof sport, die goed bo op wat dit ontgin en laat geldmaak, hulle kan jy koop en daar sal altyd volenteers wees wat try solank die potensiaal daar is.

    daarom se ek se moer ons bedel niks by niemand, niks se gesaamsmelt bedel approach nie. As hulle ons uitskop gan soek ons geld/deelname in europa.. SANZAR sal n breakaway nie oorleef nie AUS rugby sal doodgan
    so ek se tel koppies op.
    En ja ons speel sleg MAAR ek daag enigiemand uit om my n span te bring met vergelykbare beserings vlakke oor so lang tyd wat wesenlik beter vaar !!! daar is nie !
    Speel julle game ons is die CC kampioene al is net 10 van die match 22 tans op toer!! ons youngsters kom deur ons kies dieselfde span vir die eerste keer die seisoen
    Mannemoed en perspektief en trots !! groete my mede leeus !!

  • Mufasa my vriend, ek respekteer dit wat jy se.

    Maar ek stem nie saam nie. Ons is onder, ons gan spelers verloor, ons gan sponsors verloor.

    Ons is n grap, en dis ongelukkig hoe almal ons sien.

    Die GLRU sal nooit weer die hoogtes bereik van die jare 90′s nie. Ons is nie in dieselfde klas as enige van die ander unies nie.

    Hulle is proffesioneel en suksesvol. Die Bulle verloor 7 spelers, waar le hulle? Die Stormers se gemiddelde ouderdom is 23, waar le hulle? Sharks is daar. Cheetahs wat geen groot geld of internasionale afrigers agter hulle het nie, speel great rugby.

    Rebels het al 3 games die jaar gewen. Brumbies het van voor af begin en kyk waar le hulle.

    Selfs die Force wat hulle afrigter helfte van die seisoen verloor het, het meer wedstryde as ons gewen.

    Ons bestuur is onbekwaam. Ons spelers is gemiddeld. Ons afrigter is hardegat. Om suksesvol te wees moet ons 2 keer die geld he wat die ander 4 unies het, en die waarheid is, van almal betaal ons net beter as die Cheetahs.

    Its a matter of time. Maar dis my opinie.

  • Maar, ek se steeds ons gan speel in 2013.

  • Dit is moeilik en glad nie lekker nie .Maar LIONS FOR EVER.Ons kan nie nog slegter vaar volgende jaar nie.

  • Insomniac2011

    Onthou jul hoe ons in Loffie se dae gekak het…ek verstaan nie wat aan gaan nie. Daar binne iewers is groot fout wat net negatiewe en slegte dinge kweek. Ek meen kyk na die span wat ons gehad het.
    1.Heinke
    2. Wepener
    3. Mujati
    4. Senekal
    5. V. Zyl
    6. Baywatch
    7. Ernst Joubert
    8. Alberts
    9. Vermaak
    10. Pretoors
    11. ?
    12. Doppies
    13. J Fourie
    14.
    15. Ludick
    Wie was ons wings? Noble, Willemse?

    Any case. Baie goeie span…maar hul kon niks doen nie.

  • Kat

    Ek is nou baie vinnig besig om by die punt te kom wat ek nie meer omgee wat gebeur nie.

    Daar is altyd een of ander kak aan die gang by die unie. Nou kom dit weer uit dat Pumas en Leopards nie betaal is nie nadat onderhandelinge gefaal het. Dis een klomp gemors op die volgende op die volgende.

    En ons bly hoop.

    En ons bly hoop.

    En ons bly hoop …

    … hoeveel jaar nou al.

    Ek het ook ‘n tipping point en daai punt is nou so naby ek kan hom proe …

    Julle manne moet my dan maar sien as ‘n hensopper … ek nie meer om nie. Ek weet ek het probeer, maar dis een ding om te sukkel met integriteit maar ‘n heel ander storie wanneer daar draaie gestap word met die feite/waarheid om die idee te skep dat dinge beter is as wat dit is. Mense wat uitkom en sê die Leeus is finasieel so stukkend dat daar geen hoop meer is nie se koppe word afgebyt, maar dit lyk al meer so te wees. Dis nie die Kings wat die Leeus gesink het nie, dis die Leeus wat die Leeus gesink het.

  • Mufasa, jy maak ‘n goeie punt maar onthou ook die volgende gesegde: Insanity: doing the same thing over and over again and expecting different results.

  • Insomniac2011

    @Ed. Daai gesegde pas 100 persent by die Lions.

  • Blesbeer

    Daar sien ons nou Guma TAC se ware kleure… Hy is after all n kings man… Verduidelik my vermoed dat hy net daar was om ons unioe te bedonner en nie vir ons onthalwe nie!!! Donnerse politieke speletjies maak my gathare taai!!!

  • Dewaldt

    Kat jy is besig om die lig te sien my maat…Hoe lank gaan Gumede geld spend??Tot iemand hom weer afpis?

  • Dewaldt

    True @ Ed….Ek cringe elke keer as Franco op 3de fase die bal opvat en wie is daar om te clear?? Cronje…of ons hardloop n set move en dit eindig met Deon wat aan die bal klou..of Elton skop die bal in die agterdriehoek in en 1 chase…

  • cart-

    As much as many of you hate this, GLRU shot themselves in the foot. This has been coming for a long time now. Our track record in super rugby speaks for itself, our finances have always been a mess, bad CEOs etc. And then came Guma!, the deal should have stood! GLRU, in my opinion, was reluctant to embrace change and transformation. I’ve heard ANC money being mentioned etc, but that has nothing to do with GLRU. Traditional South African establishments have money tied with exploitation of indigenous people.

  • cart-

    As much as many of you hate this, GLRU shot themselves in the foot. This has been coming for a long time now. Our track record in super rugby speaks for itself, our finances have always been a mess, bad CEOs etc. And then came Guma!, the deal should have stood! GLRU, in my opinion, was reluctant to embrace change and transformation. I’ve heard ANC money being mentioned etc, but that has nothing to do with GLRU. Traditional South African establishments have money tied with exploitation of indigenous people yet nobody complained when they propped up rugby, cricket, hockey etc. Failure to embrace change will cost the union dearly. Ironically, Guma invested in GLRU to avert the relegation issue. The man himself said it.

  • cart-

    @ blesbeer…Guma can do what he wants with his capital. We had an opportunity to get a chunk of his pie but the union’s minders did a u-turn on him. A costly u-turn. What are the reasons for Guma-TAC getting dropped?

  • tian

    Ek stem saam met mufasa62. Maar ek wil net graag vir al julle ouens se wat nou die Lions so afbreek en swak maak. Julle blammer die bestuur en die spelers en al die beamptes en mense rondom die span. Maar luister na julle self. My donner as mense wat veronderstel is om my te ondersteun en saam met my staan in slegte tye my so skop terwyl ek le, dan sal ek ook nie meer vir die unie wil speel vir wie hulle ondersteun nie. Week na week kraak julle die mense af, skel hulle uit en praat saam met al die mense wat so graag wil he hulle moet swak doen en verloor, mooi so manne julle doen al die ander provinsies en franchises n moerse guns. Ek is amper te blerrie skaam om te se ek is n Lions ondersteuner as ek julle klomp se gemoan lees. Julle spreek die dinge oor die mense en die span uit dis hoekom dit gebeur. As jy heeltyd vir jou laaitie se hoe sleg hy is en hoe dom hy is gaan daai kind jou nadderhand glo en selfs vir homself begin se hoe sleg hy is en dat hy niks beteken nie. Verlede jaar kon julle nie uitgepraat oor hoe wonderlik JM is nie en kyk wat skryf julle nou. Nee wat voor ek die Lions ophou ondersteun hou ek eerder op na hierdie simpel, negatiewe spul kommentare te lees. Cheers

Leave a Reply