Shocking Lions lose again

There is nothing like playing the Lions if you’re a side that seriously needs a confidence boost. Nothing.

Without a doubt, the Lions have the laziest players in the competition. To tell you how frustrated I am with the Lions’ forwards, would cause me to ban myself from this website. Our cleaning ability and aggression is worthless. Our tight five is weak, lazy and uncommitted. And this spills to the backline’s ability to create and find themselves in space.

Guys and girls, the truth is we are absolutely shocking. We lack basic skills that any 10 year old should have. My sons Bulletjie side has more handling skills than some of the players we call professionals.

The commitment shown in defense was pathetic, when you see players jogging in the background after the Blues have cut the Lions’ defense open, it cuts me to the heart. There’s no effort in cover or scramble defense. And this is what disappoints me more than anything. The kick-chasing is absolutely pathetic. There is no intensity in this Lions side.

No review is needed. It was a shocking game. 17 handling errors by the Lions.

Can’t say anymore. We don’t deserve a SupeRugby berth. Give the Kings an opportunity, ‘because I’d rather have their supporters feel this shite week in and week out than us.

Final score: Blues 25 – 3 Lions.

The scorers:

For the Blues:
Tries: 
Hobbs, Mathewson, L Braid
Cons: Anscombe 2
Pens: Anscombe  2

For the Lions:
Pen: 
Jantjies

113 comments to Shocking Lions lose again

  • Lions

    So uit gesien om by die huis te kom en die game te kyk en nou net kla gekyk wat n teleurstelling. K@kker as dit kan mens regtig ek het meer gelag as by n stand up comedy show. dis so frustrating want ek is n groot leeu ondersteuner en dan kyk ek die k@k en se nou is ek g@tvol ma kom volgende naweek dan kyk ek ma weer en dan vlieg my bloeddruk weer die hoogte in. Ek wens net iemand kan my se wat gan aan is daar probleme in die unie of is ons spelers net nie goed genoeg nie of wat.

    Pat Cilliers het laas jaar cc so goed gespeel try saving tackles gemaak nou sien jy hom skaars. So kan ek n paar spelers wat goed was laas jaar en die jaar is hulle regtig swak en dis nie van tou in gooi nie want dis al die hele S15 seisoen wat hulle swak is so wat is die probleem. Ons en die Cheetahs het dieselfde tipe spelers(nie baie bokke nie) en hulle het n paar games gewen en was ma bad luck oorsee met van hul games wat hul net sowel kon wen nou hoe kan hulle dit doen. Iets is groot fout by ons unie

  • Dewaldt

    Party in Mauritius – :-) – R 10 000. Watching your team embarrass you – :-( PRICELESS. Next year I’m shouting Bulls.People talk about the fans…maybe we can be a new intelligent breed of BBs…

  • Kat

    Okay manne hier is ons opsies:

    1) Relegasie. Sit uit SR vir twee jaar. Herbou unie in hierdie twee jaar en speel CB en VC rugby.

    2) Merger. Smelt saam met ander span en speel saam SR. Geen relegasie.

    As SARU oorreed kan word om die SR toedeling in 6 dele te sny kan dit as volg toegeken word:

    1) Relegasie: Leeus kry 1/2 sny om spelers en staf te hou.

    2) Merger: Nuwe franchise kry 1 en 1/2 snye (dalk 2).

    1/2 wat oorbly gaan dan vir ontwikkeling (skole).

    Indien dit so kan gebeur watter opsie sal julle verkies?

  • Insomniac2011

    Ons kak le by geld!! Maybe moes ons maar met Gumede gestick het….at least sou ons goeie spelers kon koop en die huidige goeies kon hou. Maar nou ja…laat die player exodus maar begin…volgende jaar speel ons weer has beens, bench players en jong mannetjies soos altyd…Ek hoop ons kan darem goeie geld kry vir die transfers.

  • Kat

    Insomniac, ek reken ons beste spelers wat deur ander unies genader gaan word het SR clauses in. Die agente sou daarop aangedring het. Dit beteken dus as ons nie SR speel nie so ‘n speler mag waai sonder oordrag kostes.

  • Kat

    Jammet … moet lees “… clauses in hul kontrakte.”

  • Kat

    Ek hou die Europa idee nou eers aan die kant want mense sê dis ‘n mal idee … LOL!

  • mjoubert82

    Wish someone from abroad or maybe japan come and buy the lions and get us some decent wingers and a nr 9 that will be the only hope or we will be left with ……..

  • Lions-Admirer

    Kat

    I think the only possible solution is to merge with the Cheetahs. I think most of the Griquas team will migrate down to the Kings, leaving the Cheetahs a bit thin, so they would be happy to absorb the Lions – it would only be short term anyway. It is better than no superugby, because if there is no superugby I cant see the union staying afloat financially and not becoming a Falcons or Griffons.

    As for Europe, whilst it is a good idea, I cant see how it could practically work. Here is an example of why not. Say the fixtures are the following

    (H) vs Ospreys
    (A) vs Leinster
    (A) vs Ulster
    (H) vs Dragons

    think of how many flights that would be back and forth between Europe for the players not to mention the cost and the hotel expenses for putting up players plus management. The home games wouldnt be a problem but are teams from Europe likely to want to travel on a 9hr flight to SA and back just for a match. The reason why European rugby works so well is because it is so close, and the transport networks are excellent and affordable. It is just not the same in SA. The only way it could work is if the Lions based themselves in Europe, like the Pampas do here.
    I did read of an Italian franchise called Aironi going bust, they play in Pro12, so maybe the Lions could play instead of them but I just think it is practically too tough.

  • mufasa

    Wonder how many Lions players are negotiating with Cheeky & co already.

  • Sad part is I’m at that stage where I don’t give a shite what happens to the Lions.

    This isn’t the Transvaal I grew up with. They died for the Transvaal jersey. The pride and history isn’t in the Lions badge. It’s in the Transvaal badge.

    The real Transvaal union died years ago. The day they changed the name to the Golden Lions. Since then it’s been downhill finacially, on the field and every aspect of the union.

    Tradition and history died the day Transvaal died.

  • Kat

    Willa, the name change didn’t do the damage. We did well as the Lions. 1999 CC champs. Did very well up to when Mains left. The shit started when Mains left. Name has nothing to do with it. Why did Mains leave? What happened then?

  • Dit het alles vir my met die naam te doen.

    Ons het ons identiteit verloor. Het nog n paar spelers in 1999 daar gehad wat ook onder Transvaal gespeel het.

    Tradisie is weg. Identiteit. Passie vir die trui. Alles.

  • Lions-Admirer

    Mufasa

    I doubt that the Kings would get many of the Lions players to be honest. If anything the Bulls, Sharks and Stormers will be able to cherry pick first before the Kings have any chance. If I was a player and I got offered a 2 year contract with WP (guaranteed Superugby, Currie Cup Premier Division) I would far rather take that security of that contract than live for 6 months out of a suitcase in PE and then move back to JHB. Even if the Kings offer these guys longer deals there with promotion/relegation who would want to sign for the Kings.

    This whole episode just proves how clueless SARU is. What is the point in guaranteeing the Kings an entry for a year. How will they get a sponsor that is willing, what players can they contract for a year??? What players have the Kings got so far? I read today that Scott Spedding is signing for Bayonne from Brive, surely these types of players should be being targeted by the Kings!!

  • emiel

    Kat, hoekom SR uitsit vir 2 jaar? Die Kings is mos net vir 2013 van plek gewaarborg (http://www.youtube.com/watch?v=WrrpN8sSgqA). Ek dink die Europese opsie sal goed wees indien hulle ons toelaat. Baie minder reistyd en die feit dat ons CC kampioene is kan vir hulle ‘n trekpleister wees. Enigste probleme wat ek voorsien is dat ek vermoed dit gedurende die Currybeker reeks sal wees.

  • Kat

    Emiel, soos ek die ding verstaan speel die Kings twee jaar – gewaarborg – om hulle genoeg kans te gee om op hul voete te kom. Kan verkeerd wees.

  • Hulle speel een jaar, met pro/rel einde 2013 en 2014.

  • Kat

    Daar kan dalk ‘n promorelegasie wees aan einde van 2013 SR seisoen maar die Kings is uitgesluit uit daai een. Dit gaan die Leeus teen een van die ander spanne wees, en heel waarskynlik die Cheetahs as geskiedenis in ag geneem word. As ons spelers verloor gaan ons hulle in drie promorelegasie wedstryde kan klop? Vrystaat en Leeus sal alewig in hierdie goed betrokke wees. Speel saam en dis nie meer nodig nie.

  • emiel

    Kat, Jurie Rooux het dit mos gestel dat die Kings slegs vir volgende jaar verseker van ‘n plek is. As ek die Leeus se bestuur was, sou ek alles in my vermoe doen dat die Leeus in die plek van die bankrot Italiaanse klub Aironi in die Heinecup kompitisie

  • Kat

    Daar was in die verlede nog altyd gepraat van twee seisoene vir die Kings en dit maak sin. Ek kan nie dink dat dit nou verander het nie. Is Jurie korrek aangehaal wonder ek?

  • LeeuBrul

    Willa, stem 100% saam met jou. Die dag toe hierdie unie se naam verander het na Lions toe het dit ‘n stadige dood begin sterf.

    Die probleme sit soos k@k aan ‘n wol kombers! Doornfontein is ‘n k@k plek. Ons was getroue seisoen kaartjie houers en dit was lekker om park toe te gaan. Nou wil ek nie my voete daar sit nie. Eerstens omdat ek onveilig voel rondom die park en tweede omdat ek weet mu span wen nie sommer daar nie.

    Ons het begin verlede jaar ‘n geleentheid gehad om kwaliteit spelers te koop. Min wou hulle unie verlaat. Ons kompeteer ook met lewenstyl en lewenskwaliteit. Daarom is dit iets wat na gekyk sal moet word.

  • Kat

    Ons het verlede jaar die Currie Beker gewen as die Leeus. Ons het dit ook in 1999 gedoen as die Leeus. ‘n Mens sal sweer Transvaal het dit vele maal meer as die Leeus gewen. Nee wat manne, gaan blaai bietjie in die rekord boeke. Joburg se rekord is maar nie te hot nie. Luyt se tyd was die uitsondering en dis met aankope gedoen vanaf die twee dominerende spanne, WP en Noord Transvaal. Vergelyk Transvaal se aantal CB trofee met WP en NT dan sê julle vir my weer hoe hot ons as Transvaal was in vergeleke. Ek sê weer: die naam het boggerôl met ons getjommel te doen.

  • Kat

    “My naam was Jannie en ek het al my toetse gedop. Ek verander toe my naam na Pietie en nou kry ek net onderskeidings.”

  • Kings is net plek gewaarborg vir 2013. Niks meer nie. Prom/Rel is vir onderste SA span en span wat uitgeval het vorige jaar.

  • Kat

    As hulle net een jaar kry is hulle in groot poefies. As die Leeus dan net kan vashou en bou in 2013 gaan ons die Kings probleem oplos na SR in 2013. Ek kan egter nie glo SARU kan so stupid wees nie … genuine.

  • Dewaldt

    Op ‘n naweek wanneer ons verloor het is dit soos volg: Vrydag – Verloor Saterdag – Kla en Kerm Sondag – Voel beter. Die naweek is anders.Ons fight ons gatte af vir die Lions se voortbestaan in SR.Op die veld doen hulle alles behalwe fight.Ek gaan nie meer verder die jaar Lions games kyk nie. Ek gaan nie weer my trui uithaal nie.Dit maak my naweke meer frustrerend en dan is ek met almal mislik.Iemand het dit vroeer gese en ek dink dis die perfekte plan.Aanvaar dat ons alreeds relegated is. Gee vir enkele spelers waterdigte kontrakte.Jc,Pat,Maku,Hattingh,Willemse,Botha,Strauss,Rhodes,Bondesio,Elton,Taute.Bou om die spelers. Hulle is mos die senior spelers.Raak ontslae van ou hout.Franco,Baywatch en ALMAL wat deel was van die verloorkultuur.Kry junior akademie aan die gang en kry iemand wat weet hoe om talent raak te sien – Stonehouse,Proudfoot ens.Skuif na Soccer City.Eerder 20 000 mense wat n ‘span’ het as 5000 wat moedeloos deur die 80min moet sit elke keer.Kry iemand in wat ons ouens assess. Toe Jake 3j terug se niemand behalwe Jano is op die regte conditioningslevel toe ignore hulle uit. Ons Word ELKE game outmuscle.Tot die kak nie stop nie sal ek nie weer vir die Lions skree nie. En nee dit het fokkol uit te waai oor ek suur is.Tot hulle nie hulle deel bring nie is ek spanloos.Kdk doen asb die eerbare ding en bedank. Ek weet dis nie net jy nie maar hou op om die bitch te wees wat almal se vure doodslaan. As al die kak uitgesort is: Dan kry jy n Moerse borg wat in lyn is met wat die Lions nodig het. Gee die senior spelers soos vroeer genoem meer geld en koop belowende youngsters.Speel in die CC net youngsters en kry almal geconditioned. Ipv nog 10 kak jare vat ons een ( 2013 ) en begin rerig groei…

  • Dewaldt

    Askuus. Iewers het my seuntjie begin huil en ek dit verloor…kontrakte vir – Jc,Pat,Maku,Hattingh,Willemse,Botha,Rhodes,Strauss,Elton,Taute.

  • Dewaldt

    Om hierdie ‘senior’ spelers kies jy nie hasbeens soos Butch en alle respek Wickus nie.Jy kies jong en opwindende spelers.Iets waarvan daar baie is. Hoekom moet ons altyd eers n ou sien shine by n ander span.

  • emiel

    Stem saam Dewaldt. Tyd dat die Leeus besluit op ‘n kern spelerskorps waarop hulle vir die toekoms kan bou. Bele slegs op internasionale kwaliteit spelers. My beskeie opinie oor hoe so ‘n span sou lyk:

    Voorspelers: Cilliers, Janse van Rensburg, Maku, Willemse, Botha, Rhodes, Minnie, Strauss en Whiley.

    Ageterspelers: Jantjies, Hollenbach, Coetzee, Combrink en Taute

  • Dewaldt

    Yes Emiel.Almal sien dit raak behalwe ons eie mense. Stormers was bereid om n baie kak cc te he.En nou sit hulle met goed afgewerkte produkte. Ekt aan die begin gese hulle gaan wegraak.Wens Kingpaul kon nou sien dat ek se ek was n d@@s.Kitshoff,Kolisi,Carr.Selfs Etzebeth wat nie deel was van dit nie speel soos iemand wat al 50 toetse agter die blad het.Iemand gaan in die idee inkoop. En dan sal die magtige Transvaal van die 90jare weer na vore tree. Tot dan gaan my trui stof opgaar. Ek gaan so ver gaan om te se selfs wen ons nog 3games met 5 punte sal ek hierdie jaar sien as n total failure. Klaar gehoop,klaar gewens,klaar beplan rondom ‘wat as’.Almal weet die Kings gaan kak. Ons moet seker wees dat ons reg is wanneer dit gebeur.Ons koop die Cronjes,Mapoe,Butch,Murray…niemand perform nie.Ons speel 20jariges (Coetzee,Visagie,Hattingh, en hulle lyk nie uit plek uit nie. Jammer Callie dat jy so kak moet lyk oor ander passengers,jammer Grant Hattingh dat jy nie by die Stormers kon inkom nie,jammer Coetzee dat hulle jou nog nie op jou beste posisie gespeel het nie. JM het wonderwerke reggekry laasjaar.Ons kort n coach nou wat bou verstaan..Stonehouse is my man.En asb indien alles reg uitwerk. Defense en n ORDENTLIKE forwards coach…Hoe het Dick die job bo HM gekry. Die man wat nonames verander het indie beste span van hulle era in die WERELD????????

  • emiel

    Stonehouse het wondere uitgerig met die beperkte talent tot sy beskikking. Wat my pla is dat hy een van daai afrigters is wat daarvan hou om gemiddelde spelers tot hul maksimum potentiaal te kan laat speel. Dieselfde kan gese word van Mitchel, en ja, selfs Elof. Ongelukkig is dit nie wat die Leeus nodig het nie. Kampioen spanne word gebou deur wereldgehalte afrigters wat wereldgehalte spelers afrig.

  • Red_band

    I’m convinced that guys like Wikus, maku, rhodes, doppies, waylon, etc. Aren’t actually injured they have just decided that they don’t want to be a part of this circus, and who can blame them??

  • canonharry

    Die hele Kinga relegasie ding is n RED HERRING.

    daar is slegs aan die Kings n Plek belowe, geen uitspeel kies etc , so ek ding ons het n legal voet etc etc en 6 spanne is mees moontlikke gegewe speler getalle ens.

    MAAR sou ek enigsins beter gevoel het sonner die KINGS ding? nee ek sou nie.

  • XXL

    OK !!!! FUCK NO….I HAD ENOUGH OF THIS JOHN MITCHELL BS : I was reading the atricle on rugby365 where he stated the ” he feels sorry for the players and that SARU must be more transparent in their efforts and dealings” let me tell you this John Mitchell. when you chased away 13 players…. were you transparent in your deciciion…..uhmmmmm Fuck no you did not even have do decancy to face them and tell them why you are cutting their contracts with immediate effect…. the players had to hear from other players on what happend…. and YOU sorry for players ??????? dont talk BS as you dont care and you think you are the start and ending at that union…THE PROBLEM IS NOT WITH THE PLAYERS ITS WITH YOU !!!!! AS YOU DRIVE THEM TO THE GROUND !!!!!!….I have been a lions supporter all my life …i can remeber i was a little kid standing on RAU’s B field looking at guys like pieter hendriks, Gavin lawless, Chris Dirks, Balie Swart, Kapstok van greunen…. those were LIONS ( Transvaal) and the management and coaches…. NOT YOU MR MITCHELL.

  • XXL

    SORRY for falling our

  • XXL

    our=out…. this was not my intension but it breaks me to see MY untion MY team go down like this…or even in this Fashion.

    LONG live TRANSVAAL !

  • Kat

    XXL, we are all seriously frustrated and angry but we cannot take it out on a specific person any more. We’ve been making hit lists and have performed assassinations for too long without any improvements. Mitch got the 2011 CC to show … more than anyone since 2002. A list of people taken out:

    Mains
    Joubert
    Lane
    Chester
    Turner
    Ludeke
    Bossie
    Loffie
    Fereirra
    Manie

    How many do we still want to kill off before we realise the problems are not attributable to individuals? Time for stability.

  • Kat

    We all screamed bloody murder to get rid of Ludeke … and now? We must stop this culture in Lions rugby. This, more than anything else is killing rugby in the region. Everyone wants someone else to do the job who they consider to be better. There is always someone better when you listen to Lions fans. This one did that and that one did this and should be axed is the norm. Been going on for ages. Luyt was the only person to contain this because he was so strong (people got faxed). Joburg is famous for this culture and it has been destroying rugby in the area for ages.

  • Kat

    A more passionate setup will never be seen at the Lions than what we have with De Klerk. De Klerk is a “Transvaal” man through and through and he personally wanted Mitchell appointed and he has been standing behind that demand all along. Mitchell never asked to be appointed … he was asked to come to us.

    I’m serious people, please stop this culture of chopping and changing people. There is a lot of animosity in the union/region already. Factions work against the union no matter runs the show and this brings the whole thing down. We all lose in the process.

  • Kat

    Ludeke should always be a reminder to us of how this treasonous culture in the Lions region turns us into perennial losers.

    Loffie was the hero that was pushed to take over from “Ludicrous” … but not for long and he was pushed out too. Bossie was made out to be the devil and pushed out too … and our pack has never been as good since.

    When Mitch came he was a hero … but now I hear it said that these New Zealanders must eff off.

    Hell no! This must stop. No person in his right mind will sign on for this.

  • canonharry

    @Kat. Must support you. Unions are large complex systems and blaming individuals or single symptoms would belittlr the system complexity.

    De Klerk and his team must continue their good work. We the supporters must continue to reflect our feelings as bth are needed to make the system work.

    The team needs win to restore some confidence rythm and belief.
    Trust me I am as agngry hurt and gatvol as anyone else but I repeat, go and ask any coach of any rugby teak you know what the impact is of the 10/12 out of thirty players injured. To deny this reality is to judge with emotion only.
    I will continue to support and hope solutions are found and the team starts performing
    http://www.beeld.com/Sport/Rugby/Gee-SA-6de-span-20120513

  • Kat

    Baie interessant daai idee dat die Ausies eerder twee spanne moet saamgooi. Ek like dit, maar die Ausies sal nooit val daarvoor nie.

  • Kat

    Ruling the Johannesburg rugby region is like ruling in Italy. An government is lucky to last for more than 12 months. Once in this cycle it never ends. Revenge rules as factions take on other factions. When the one faction is on top the other will pull it down, guaranteed. Crayfish does that too. Only a Louis Luyt type character survives long but even these get nailed in the end … and then the ship slowly sinks until another strong person takes charge (and get assassinated at some point).

  • Kat

    Maybe this is where we must go look for the reasons the Lions keep on failing. We’ve extensively dealt with all other reasons to no avail.

  • Kat

    Julle ken mos dié: “Solank __________ by die unie is sal my seun nie vir hulle speel nie!”

    Maak nie saak wie se naam jy in die __________ sit nie dit is altyd so.

  • Kat

    Self groot geword met dit toe Jannie Le Roux die ou in charge was.

  • Kat

    Waar is al die oud-Transvaal/Leeus spelers in al die drama wat al vir hoe lank aangaan? WEG! Stel nie ‘n eff belang nie. Hoekom?

Leave a Reply