Shocking Lions lose again

There is nothing like playing the Lions if you’re a side that seriously needs a confidence boost. Nothing.

Without a doubt, the Lions have the laziest players in the competition. To tell you how frustrated I am with the Lions’ forwards, would cause me to ban myself from this website. Our cleaning ability and aggression is worthless. Our tight five is weak, lazy and uncommitted. And this spills to the backline’s ability to create and find themselves in space.

Guys and girls, the truth is we are absolutely shocking. We lack basic skills that any 10 year old should have. My sons Bulletjie side has more handling skills than some of the players we call professionals.

The commitment shown in defense was pathetic, when you see players jogging in the background after the Blues have cut the Lions’ defense open, it cuts me to the heart. There’s no effort in cover or scramble defense. And this is what disappoints me more than anything. The kick-chasing is absolutely pathetic. There is no intensity in this Lions side.

No review is needed. It was a shocking game. 17 handling errors by the Lions.

Can’t say anymore. We don’t deserve a SupeRugby berth. Give the Kings an opportunity, ‘because I’d rather have their supporters feel this shite week in and week out than us.

Final score: Blues 25 – 3 Lions.

The scorers:

For the Blues:
Tries: 
Hobbs, Mathewson, L Braid
Cons: Anscombe 2
Pens: Anscombe  2

For the Lions:
Pen: 
Jantjies

113 comments to Shocking Lions lose again

  • Kat

    In Leeu-land is niemand ooit vir lank goed genoeg en ‘n hero nie. Dis soos weggooi doeke.

  • Kat

    Kyk hoe lank hou mense by ander unies. Daar is lojaliteit teenoor mense wat maak dat mense getrou bly. Hoeveel presidente en coaches word gehire en gefire by die ander unies?

    Vat nou ‘n ou soos Wynie Strydom. Het ons so ou? Sal ons ooit een hê? Wie sal ooit so lank aanvaar word by ons?

  • Kat

    Die Lions se grootste probleem lê in sy kultuur en totdat dit gaan regom gaan niks ooit regkom op die veld nie. Waarom oud spelers nie belangstel nie.

  • Kat

    Lykmy ek sal maar my eie blog moet begin … LOL!

  • Rum And Maple

    Nice monologue Kat…

  • Kat

    R&M, I wrote an article in bite-size portions. LOL!

  • Lion86

    Hey dis wat die Leeus aan n mens doen, jy begin met jouself te praat.

  • Rum And Maple

    Kat… ha-ha, ja jong…

    Te veel hartseer goeters om in een post te sit…

  • Kat

    Ek praat so met myself want daar is te min Leeu ondersteuners oor wat kan saam praat.

  • mags

    XXX – you have just said it!! JM and WT – there is your problem!!

  • mufasa62

    Kat ek stem ook saam met jou, om vir een persoon die skuld te gee is nie aanvaarbaar nie. Wat ek wel wil se ten opsigte van Mitchell as ‘n afrigter is dat ek het hoe agting vir die man maar ek moet erken dat ek ook gatvol is vir sy gameplan kom ons wees eerlik ‘n mens kan sien dat ons elke Saterdag net voortploeter en die dieselfde ou gamplan volg en ons is regtig so voorspelbaar ons probeer elke keer uit ons eie kwartgebied harloop en maak dan foutye wat ons kos en so kan ek aanhou om negatiewe dinge te noem. My punt is net as ‘n mens sien na twee games die ander spanne lees jou te maklik en dat jou gameplan nie werk nie, dan moet jy dinge gaan verander.

    JM moes al na ons tweede game gesien het ons moet eerder ‘n ander gameplan volg en meer gestruktueerd speel en skop om uit jou gebied te kom en skop dan eerder uit sodat ander span nie weer ‘n aanval kan loods waarvoor jy nie reg is nie. Persoonlik voel ek ook net dat as ons meer pale toe geskop het sou ons meer druk om die ander spanne gesit het en kon ons dalk net nog ‘n paar games gewen het instede daarvan om elke keer te gaan probeer drie druk.

    Om op te som wat ek teen JM hou is 1. Die feit dat hy met een tipe gameplan wat nie werk nie aanhou terwyl dit duidelik nie werk nie. 2. Hy te trots is om te aanvaar dat ons ‘n ordentlike verdedigings afrigter MOET aanstel sodat so afrigter ons manne kan leer om in die regte kanale te verdedig, dis myns insiens krities belangrik. Kyk maar na die Bulle en die Stommers hulle is suksesvol omdat hulle ordentlike verdedigings afrigters het. Kan jy dink wat se verskil dit kon gemaak het as ons net 2 driee minder deurgelaat het in elke game wat ons tot dusver gespeel het? Dit kon ons baie beter op die log geplaas het en dan sou ons dalk net al hierdie druk wat ons nou op ons het, nie gehad het nie en dan was dit dalk die Cheetahs wat in die moeilikheid was.

    Met verwysing na jou stelling van waar is al die oud Transvaal spelers en hoekom probeer hulle ook nie help om bydraes te lewer in ons huidige situasies nie wil ek se ek stem 100% saam met jou ou KAT. As jy mooi gaan kyk na die geskiedenis van die Bulle toe hulle so pateties was en dinge so sleg by hulle gegaan het, was dit oud spelers soos Frik Du preez, Naas Botha, Thys Lourens, en nog ander wat opgestaan het en gese het nou moet daar iets gedoen word want dis onaanvaarbaar dat Bulle rugby so patesies presteer, en uit daai inisiatiewe het die voorstelle begin spruit om bulle rugby weer op die wenpad te plaas. As ek reg kan onthou het die BB rugby unie toe onmiddelik groot borge gekry wat geldelik gehelp het om beter spelers te koop en uiteindelik ‘n afrigter soos Heineke te kry wat die bulle weer reggeruk het. Toegegee Heineke het dit nie oornag reggekry maar die bulle het met hom gestick en vandag pluk hulle die vrugte daarvan Hoekom? Groot en deels omdat Oud spellers te trots was op hulle unie so pateties te sien onder gaan.

    Ek dink dis tyd dat ons oud spellers begin betrokke raak en met Kevin om ‘n tafel gaan sit en vir Kevin se hier is ons waar kan ons help om hierdie unie weer ‘n trotse te maak, al is dit dan net om ‘n paneel te vorm wat kan help om talent te idenstifiseer en dan borge te vind om sulke spelers te kontrakteer. Ek is oortuig dat as manne soos Kobus wiese en Francois Pienaar met groot besighede gaan praat sal ons nog meer geldelike steun en borge kan kry, en as hierdie manne saam met JM gaan sit en insette kan lewer van hulle kant af en dan ook met die spellers weekliks kan gesels en motiveer sal dinge baie vinnig begin regkom. Nog ‘n ooud Leeu speler wat great insette sal kan lewer is ou soos Hennie Le Roux, Hierdie manne alleen kan baie help om weer die trots in ons uinie terug te sit. Hoekom nader Kevin hulle nie en vra hulle hulp nie? Betaal hulle ‘n konsultasie fooi as dit moet. As ek kevin was sou ek al lankal self ‘n afspraak met Oom Louis luyt gemaak het en net raad gaan vra het wat dalk al on gehelp het om dalk ‘n ander denkwyse te kry!!, maar fok begin net iets doen!!! dit wil vir my voorkom asof daar net niks gebeur nie en asof ons nou maar net sit en ons lot afwag soos ‘n verslane unie!! Help my reg as ek verkeerd is ou Kat asb ou matter jy is die man met die kontakte met die manne in die unie?

    Ouens ek is flippen lief vir hierdie span en Unie en ek kan net nie aanvaar dat dinge so swart lyk vir ons nie wragtig!!! ek dink ‘n paneel van oud spelers kan ‘n moerse verskil maak saam met ons bestuur en afritingspan regtig. En as die oud spelers dan nie nie wil betrokke raak nie, dan se ek Kevin moet maar dan twee manne soos Naas en Oom Frik du Preez van die Bulle kry en om ‘n tafel gaan sit en raad vra hoe hulle dit gedoen het daai tyd ek is seker hulle sal met graagte help want hulle sal ook nie wil sien dat ons Unie met ‘n tradiese van 120jaar net so ten gronde gaan nie!!!!

  • Kat

    Ek respekteer jou opmerking oor Mitchell Mufasa. Ek het lankal gekla oor die gameplan en voorspelbaarheid. Die vraag is: Doen die spelers wat hy van hulle verwag om verval hulle elke game in ou gewoontes. Luister bietjie hoeveel keer Mitch al gekla het dat die spelers nie by die plan hou nie.

    Kyk byvoorbeeld na hoe Mapoe ons verdedigingslyn opgenuek het toe hy probeer onderskep het. Die oposisie het eenvoudig agter Mapoe ingehardloop. Geen coach se skuld nie. Ons verdediging was verlede jaar great maar met al die speler skuiwe in die agterlyn is dit nie meer nie. Doppies het die verdediging bestuur en sedert hy uit is sukkel ons om reg te verdedig. Iemand moet die ding bestuur. Wanneer spelers so rondskuif is verdediging die eerste ding wat knak.

    Daar is ‘n kombinasie van issue hier. Die kaptein se leiding is ook een.

    Mitchell het nie hare om uit sy kop te trek nie maar as hy gehad het voor 2012 sou hy nou anyway niks meer oor gehad het nie.

  • Kat

    Verstaan my mooi, ek dink nie Mitchell is ‘n engel wat alles reg doen nie. Daar is issues wat hy ook aan moet werk, maar hel manne, ons gaan nêrens ‘n perfekte coach kry nie. Dis soos mense wat soek vir die perfekte kerk waar die pastoor/dominee alles reg doen (wat mense natuurlik nooit vir lank vind nie).

    Ons unie benodig tans stabiliteit. Mense moet nie heeltyd in vrees werk dat foute lei tot slagting nie. Dis hierdie vrees wat duidelik by die spelers te siene is. Die atmosfeer by die unie is so gelaai met dreigemente al vir so lank dat niemand meer wil waag nie. Alles word gedoen om net nie te fouteer nie. Muir wou die kultuur breek maar is ook gefire.

Leave a Reply